|
|
| Ons is nog besig
om die bladsy se kiekies alles gereed te maak sodat
julle daarna kan kyk. Dit sal ook oor so 'n week
of twee klaar wees. Kom kyk dan weer. |
| ONS EN CELEBRITIES |
Sekere van die Grafsteeensangers
ly gelukkig aan die ongeneeslike toestand "Celebritose"
(soos halitose). Om dié rede sal u veral
twee gesigte telkens op al die fotos sien...
Dankie aan die Skoonsuster
en die anner Tweeling dat hulle Celebrofiele
is.
Die ander van ons
word soms gedwing om te "pose" saam
met bekendes.
|
| |
|
|
| THABAZIMBI 18
NOVEMBER 2000 |
 |
Nes mens
die dorp binnekom, was daar hierdie verwelkoming
|
 |
Op oom Jan
se plaas net buite Thabazimbi |
 |
In dié
warm swembadjie is daar nog tot laat in die nag
gekuier. Gelukkig het die kamera toe nie meer gewerk
nie. |
|
| KAAPSE TOER DESEMBER
2000 |
|
|
|
|