|
AL
LÊ DIE BERGE NOG SO BLOU
Trad - Select Musiek
Al
lê die berge nog so blou
al lê die berge nog so blou
Al
lê die berge nog so blou
Haar woorde sal
ek steeds onthou!
Nou
gaan sy weg met 'n lekker hart
Nou gaan sy weg
met 'n lekker hart
Nou gaan sy weg met 'n
lekker hart
Hier
sit ek nou in pyn en smart!
Al
woon my bokkie nog so vêr
Al woon my bokkie nog so
vêr
Al
woon my bokkie nog so vêr
Dan
troos ek my aan die môrester.
|