AS
DIT NAG IS IN DIE BOSVELD H O'Reilly Clint/Richard
W Pascoe/Will E Dilmage
MCA Music (SA)
As dit nag is in die bosveld dan droom ek Van die ou tyd op die velde met jou Ek verlang weer as die kampvuur vannaand
brand en ek wonder of jy ook verlang? Ek sien die groot rivier en jou huisie in
die vlei Die enigste hemel vir my! As dit nag is in die Bosveld dan droom ek
Van die ou tyd op die velde met jou As die son se goue strale wegsink vêr agter die berge in die wes Dan is dit dat ek mos weer terugdink Dink net aan die een wie ek bemin As dit nag is in die Bosveld dan droom ek Van die ou tyd op die velde met jou!
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!