|
|
 |
Luister na die
liedjie |
| |
SKRYF
VIR MY 'N BRIEFIE
Jannie du Toit/Verw: Die
Grafsteensangers
Gallo
Skryf vir my 'n briefie
op jou toebroodjiepapier
So flous ons die sipier, met die briefie wat
jy stuur.
Saans as die maan en die sterretjies loer
Sit ek en lees op die vloer.
Koor:
Oorlede Lettie, Oorlede Lettie,
Oorlede Lady Louw , Oorlede Lady Louw, Oorlede
Lady Louw
Oorlede Lettie, Oorlede Lettie, Oorlede Lady
Louw
Sit ek en lees op die vloer
Stuur vir my 'n vyl in jou volgende geskenk
So help my vroutjie my, om my uit die tronk
te kry
Saans as die maan en die sterretjies loer
Sit ek en vyl op die vloer.
Bring vir my 'n pik as jy my weer kom besoek
So help jy my, my vrou, om my pad hier uit te
grou
Saans as die maan en die sterretjies loer
Sit ek en pik op die vloer.
Koor
Sit ek en pik op die vloer...
|
| |
 |
|
|
|
|