EK WENS IEMAND BEMIN
MY Flip Grobler - Gallo
Ek wens iemand bemin my
Want ek is so alleen
Ek wens iemand bemin my
Dan sal ek nie meer ween.
Ek wens iemand gee om vir my
En sê ek kan hom kry
Ek wens iemand bemin my
Ja iemand net soos jy!
Koor:
Jodelei
Ek weet dis waar, dit is so swaar
Die liefde's altyd blind
Dat jy my nou nie meer bemin
Dit het ek uitgevind!
Waarom moet jy 'n hart dan breek
Wat altyd trou sal bly?
Ek wens iemand bemin my
Ja iemand net soos jy!
Koor:
Jodelei
Ek wens iemand bemin my
Want ek is so alleen
Ek wens iemand bemin my
Dan sal ek nie meer ween.
Ek wens iemand gee om vir my
En sê ek kan hom kry
Ek wens iemand bemin my
Ja iemand net soos jy!
Koor:
Jodelei
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!