|
Hy
is die assistent van die Ondernemer.
Hy werk graag ondergronds en boer met erdwurms.
Sy
graaf het hy geerf van sy Oupa wat reeds jare
gelede met sy aftrede sy
werk in die bekwame geëelte hanne van die
Grafgrawer oorgelaat het.
Hy
is gekies as Nasionale Diep Seun van die Jaar.
Hy wil graag nog dieper dieptes bereik met sy
werk.
Hy meet die kwaliteit
van sy hande arbeid aan die stuk van sy hoed wat
uitsteek bo die grond.
Hy het ook 'n prys gekry
vir die langste erdwurm. Lewendige meisies staan
hom beslis aan
E-pos:
grafgrawer@mweb.co.za
|