| |
HUWELIKSKLOKKE
Flip Grobler, Sarita
de Beer - Gallo
Ek staan nou hier alleen
Ja ek glimlag, maar ek ween
As ek luister na jou huweliksklokke
wat lui
Ek weet dat jy gaan trou
En 'n ander man het jou
As ek luister na jou huweliksklokke
wat lui
Jy sê dat jy gaan trou nou
net 'n ander
Maar ek hoop tog so dat dit
nie moet gebeur
O jy weet dit breek my hart
O dis bitter pyn en smart
As ek luister na jou huweliksklokke
wat lui
En hul sê dat ek verloor
jou nou vir altyd
En dat jy nooit weer na my
terug sal keer
In my oë blink 'n traan
Deur die jare wat so gaan
As ek luister na jou huweliksklokke
wat lui
Dong dong dong dong dong
dong dong dong (X3)
|