Luister Hier sit ek om
my kersie so alleen
En ek luister na die windjie wat daar buite saggies
ween!
Hier sit ek om my kersie so alleen
En ek luister as dit saggies op my huis se dakkie
reën
Koor:
Joe de li hiii... Hoe-Hoeeeeee
Joe de li hiii... Hoe -hoe-hoe-hoe
Joe de li hiii... Hoe-hoe-hoe-hoe
Joe de li hiii...
Joe de li hiii... Hoe-Hoeeeeee
Joe de li hiii... Hoe -hoe- hoe-hoe
Joe de li hiii... Hoe-hoe- hoe-hoe
Joe de li hi joe de li hi joe delu
Die ligte het so skielik uitgegaan
So alleen en verstote het ek innn die donkerte
gestaan
Met die kersie wat so flou flou brand
En ek luister as dit saggies op my huis se dakkie
reën
Koor:
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!