|
Die
Weduwee se suster se seun is 'n bedorwe brokkie
wat vir die verderf groot gemaak word.
Hy
was nou vir sy derde jaar in Standerd 7, maar
danksy kirikulum 2005 het hulle hom nou uiteindelik
oorgesit Standerd 8 toe.
Hy
dwaal altyd by die meisies se fietshokkies rond
en rook skelm agter die kleinhuisie.
Hy
loer gedurig om die hoeke om te sien of daar 'n
meisie is wat hy kan klits met sy voëlrek. Meisies
se kurwes laat hom verlang na sy kitaar.
Sy
rowwe oom is sy held en hy droom ook van ver plekke
en wilde meisies ...
E-pos:
klynneef@webmail.co.za
|