Luister na 'n uittreksel van die liedjie
 

LAAT HAAR GAAN
Die Grobler Broers - Gallo


Koor:
Laat haar gaan, laat haar gaan, Sy is myne
Ek weet sy sal terugkom na my
Waar sy ook mag swerf op die Aarde
Geen ander vriend soos ek sal sy kry

Ek het haar gesien by hun ander
Maar dit maak my hart tog nie meer seer
Omdat ek ook weet sy bemin my
Bly my liefde vir haar altyddeur

Koor

Sy weet nie wat sy nou wil hê nie
Sy dink dat sy 'n beter een sal kry
Maar ek weet sy sal wag tot sy moeg is
En dan gou weer terugkom na my


 
Daar is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders meet ons jou!