Hier is ons CD's en ons Video wat
jy kan koop by enige goeie winkel.
Hier?
Waar? Waar? Kom kyk asb oor 'n week of twee weer.
Iemand sukkel nog om die kiekies vannie CDs en
Video hier in te sit. Dankie.
Kliek
HIER as jy meer wil lees oor Select Music, hulle
is ons platemaatskappy
Kliek op die liedjie vir die wysie
en die woorde (al die liedjies se wysies is nog nie
gereed om geluister te word nie. Kom luister asb oor
'n week of twee weer, dan werk die typspeler dalk al).
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!