| |
OU
RYPERD
Carr/Kennedy
Peer Music
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou ry dae verby is gaan jou ou
Iyf lekker rus
Hei, ou Ryperd van My!
Koor:
Jippie, jippie, jip Jippie, jippie jip,
ou perd
Daar's voer en rus jy doen jou bes, ou
perd!
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie die dogter van tant Annie
op die plaas!
Koor
|