|
|
 |
Luister na die
liedjie |
| |
MY
SEUNTJIE
F Briel
Gallo
Ek wonder, wat my seuntjie nou maak
En ek
wonder, of hy ook van my praat
O, my
seuntjie, ek verlang na jou
O, my
seuntjie, kom na my! en kom tog gou!
Ek wonder,
wat my seuntjie nou doen
Vra vir
mammie, om vir jou - vir my part te soen!
O, my
seuntjie, pappie se hart is so seer
O, my
seuntjie, kom terug! ek't trane nie meer
O, my
seuntjie, o, my seuntjie O, my seuntjie,
kom na
my! Want ek verlang!
|
| |
 |
|
|
|
|