MOENIE
AAN PAPPIE MEER SJERRIE VERKOOP NIE O'Neill EMI Music Publishers
(SA) Moenie aan Pappie meer sjerrie
verkoop nie
Anders kom hy nie huis toe vanaand Ons
is baie honger en Mams is verdrietig O,
gee hom geen sjerrie vanaand Ek
loop langs die straat in 'n kleine ou dorpie Hier
naby my huis is die kantien Daar
staan 'n klein seuntjie; hy Iyk so armoedig
sy vader word binne bedien. Die
kind het gebewe en hardop gesoebat Sy
woorde vertel ons jou nou: "Ons
is so gelukkig as pappie weer tuis is Met
liefde omring hy ons dan Maar
een bottel sjerrie maak hom so wreedaardig As
mammie dan huil slaat hy haar Dan
het hy g'n liefde vir mammie en ons nie hy
wil ons dan altyd verlaat.
SO
Moenie aan Pappie meer sjerrie verkoop nie
Anners gaan hy nie huis toe vanaand
Ons is baie honger en Mams is verdrietig O,
gee hom geen sjerrie vannaand!
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!