|
Sy is daarvan oortuig dat haar geliefde broer
voortydig oorlede is weens die Weduwee se knaendheid.
Maar sy vind troos in die gedagte dat hy met 'n
glimlag gegaan het. Sy en haar man bly in Ha'mansetoti
en die familie kuier elke Krismis by hulle. Sy
wens haar man se werk wil hom Noupoort of De Aar
toe verplaas.
Nadat haar man se fosfaat verwyder is, het hulle
getrek vanaf Ha'mansitoti na Dullstroom. Sy droom
van haar eie bedding Jakobregops en boer nou met
komkommers. Sy verlang erg na haar piesangboerdery
in Natal. Gelukkig is daar die tydjies saam met
Toets, die gemmerlikeur en die "ribbon drop"…….
E-pos: skoonsuster@grafsteensangers.co.za
|