|
|
TOTSIENS
SKAT E
EBRYANT/B.BRAYANT
- ACUFF - ROSE MUSIC PUBL.
Totsiens skat, (dames)
Totsiens vrolikheid
Ek is so alleen
Ek dink my hart gaan breek
Totsiens skat (dames)
Hallo olikheid
Ek gaan baie treur
Die węreld lyk so bleek
Totsiens my lief totsiens
Daar loop my liefste met 'n nuwe nooi (almal)
Hy lyk gelukkig en sy so mooi
Hy was my hartlam, my hartedief
Totsiens my hartjie, ek het jou lief.
Bom, bom , bom ,bom Totsiens skat,
Bom, bom, bom, bom Totsiens vrolikheid
Bom, bom, bom, bom Ek is so alleen
Ek dink my hart gaan breek
Ek is klaar met liefde, my hart is seer
Verlore liefde, so sag en teer.
Hier is die rede waarom ek ly
My liefste skatlam is klaar met my.
Bom, bom, bom, bom Totsiens skat
Bom, bom, bom, bom Hallo olikheid
Bom, Bom, Bom, Bom Ek gaan baie treur
Die węreld lyk so bleek
Totsiens my lief totsiens x 3
|