Ag sê my hoe
was my Vader Ek het hom nooit geken My moeder het gesê: "Hy
was 'n goeie man, Altyd vriendelik eerlik
en opreg". Koor: Vader, o my Vader Ek mis u so Want ek het u nooit geken
Al wat ek het van my vader Is 'n portret in 'n raam
van goud Hulle rus nou daar in
die kerkhof Om terug te keer tot stof Hulle werk op die aarde
is klaar En van hulle's daar niks
meer oor Koor:
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!