|
Die
Weduwee is een van die mooi Poggenpoel-dogters
uit Bethal se distrik. Sy moes al meer as een
man afstaan, maar is geensins welvarend nie -
sy het elke keer vir liefde getrou. Sy glo vas
dat die ridder op die wit (ry)perd met genoeg
ponde nog sal opdaag. Intussen het sy darem nog
die polis ….
Sy
soek hartstogtelik na haar ridder - iemand om
haar te bemin. Ware liefde ontwyk haar steeds
en sy het al meer as een keer vergeefs voor die
kansel gewag. Dit weerhou haar egter nie om na
die tyd die onthaal saam met haar naasbestaandes
te geniet nie.
E-pos: weduwee@grafsteensangers.co.za
|