DIE
WILGERBOOM Trad/Verw: Die Grafsteensangers
Select Musiek
Ek is bekommerd, sien my
trane O, my hart is bitter seer Dink sy miskien dat so hun wond Dan ooit op aarde kan genees? Koor: Begrawe my want ek gaan sterwe By die treur'nde wilgerboom Dat sy kan weet waar ek terus lê Want dan treur sy as sy droom Vandag sou dit hul troudag wees Maar sy is met hun ander een Laat hom alleen by die wilgerboom Wat treur en Iyk asof hy ween Koor Laat my alleen dat ek kan treur Oor die liefde wat my nou verlaat Sy gaan nou met hun ander trou Maar eens het sy my liefgehad Koor
Daar
is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie
whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders
meet ons jou!